Modulekode | EDF 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Halfgeleierkomponente: Drywingsdiodes, silikonbeheerde gelykrigters, bipolêre transistors, drywingsmosfets, IGBT’s, nuwe tegnologie. Bykomende aspekte: Hitteputte, gapsers, stroombane vir hekaandrywing. Omsetter-topologieë: WS-GS-omsetters, GS-GS-omsetters, GS-WS-omsetters, en WS-WS-omsetters. Toepassings: Spesifisering van omkeerder komponente; geïsoleerde hoëfrekwensie-kragbronne. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELX 311 GS, ELI 220 GS |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App